{"product_id":"9781920686512","title":"Wiskunde Vraestelle en Antwoorde Graad 11","description":"\u003cp\u003eHierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur 'n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo's\u003cbr\u003e10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo's\u003cbr\u003eDit bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die kurrikulum wat meer aandag verg.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie handige wenke en gedetailleerde memo's help om die leerder se selfvertroue te ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV\/IEB-kurrikulum uitmaak, bemeester kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie wye reeks vrae sal die leerder se kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie uitdagende, lonende vak bespoedig word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587501572259,"sku":"9781920686512","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920686512_a12adee0-17eb-4408-9de7-6038f05bb0d6.jpg?v=1776615210","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920686512","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}