{"product_id":"9781920686673","title":"Wiskunde 2 in 1 Graad 8","description":"\u003cp\u003eHierdie Graad 8-Wiskunde studiegids bied 'n deeglike inleiding tot kritieke wiskundige konsepte soos Algebra en Meetkunde. Hierdie grondslag is noodsaaklik en deurslaggewend vir die leerder se opbou van kennis en selfvertroue in hierdie uiters belangrike vak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie 2 in 1 publikasie sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOnderwerpgebaseerde Vrae \u0026amp; Antwoorde - om die begrip van teorie, tegnieke \u0026amp; konsepte te ontwikkel\u003cbr\u003eEksamenvraestelle \u0026amp; Memo's- om die teorie in die praktyk toe te pas\u003cbr\u003eDie eerste afdeling stel elke konsep bekend en ontwikkel die begrip daarvan deur gegradeerde vrae oor elke onderwerp. Omvattende antwoorde vir alle vrae word verskaf, met leiding in die vorm van baie ekstra wenke en raad in inligtingsboksies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie tweede afdeling bestaan uit 'n verskeidenheid eksamenvraestelle. Volledige oplossings met ekstra verduidelikings, notas en wenke word verskaf om die leerder se vaardighede in eksamentegniek te ontwikkel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie uitdagende vak sal hierdie studiegids vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375617917091,"sku":"9781920686673","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781920686673_8878b390-f4bc-4be5-8725-7d4ddb834eba.jpg?v=1776615241","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781920686673","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}