{"product_id":"9781928202035","title":"Vreemdeling in my Vaderland","description":"\u003cp\u003eHierdie boek handel oor 'n jong siviele ingenieur wat, as gevolg van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging, sukkel om 'n werk in die nuwe Suid-Afrika te kry.  Verder is die algemene voorkoms van korrupsie, misdaad en moord in die Suid-Afrikaanse samelewing 'n reuse-probleem waarmee hy ook rekening moet hou.  As gevolg van hierdie omstandighede het vele Suid-Afrikaners, insluitende baie van sy familie, reeds die land verlaat om in die buiteland 'n heenkome te vind.  Sy eie kundigheid as ingenieur is egter oorsee sterk in aanvraag en hy ontvang verskeie gunstige werksaanbiedinge om te oorweeg.  Die besluit om te ry of te bly, is egter nie so maklik nie, want hy moet ook sy liefde vir en lojaliteit teenoor sy vaderland deeglik in ag neem.  Tussendeur al die dramas en intriges wil sake met sy liefdeslewe ook nie altyd vlot verloop nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+Schoombie\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet Schoombie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet Schoombie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587504783523,"sku":"9781928202035","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928202035_ae612578-9901-4dad-aa0a-1944ba836098.jpg?v=1776615490","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928202035","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}