{"product_id":"9781928202141","title":"Pa, ek vergewe jou","description":"\u003cp\u003e.Anette ruk ssos sy skrik toe sy die voetstappe in die gang aangeloop hoor kom. Sy trek haar bene nog stywer teen haar op waar sy in die kas sit en wegkruip. Mag hy net verby loop! Roep 'n stemmetjie angstig hier binne haar. Sy haat hom vir wat hy aan haar doen...! En hy nom himself .....pa. Sal sy ooit goed genoeg wees vir hom? Wonder sy met 'n traan wat oor haar wnag loop. Sy word vir alles denkbaar gestraf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHaar ma is alweer op 'n werksessie, en sy voel so verskriklik alleen! Haar pa se dan so gereeld vir haar sy is goed vir niks nie.... Is dit nie dalk die waarheid nie, wonder sy by haarself. Is dit hoekom sy dan so gestraf word? Word ander dogtertjies dan ook so deur hul pa gestraf, en hoekom moet sy stilbly hieroor? Dink sy verward. Sy wil nooit trou nie, want sy sal nie toelaat dat haar man hulle dogtertjie op so 'n manier straf soos haar pa dit aan haar doen nie............\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erika+Visagie\" class=\"contributor-link\"\u003eErika Visagie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erika Visagie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375539011747,"sku":"9781928202141","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928202141_9e1d50e9-e984-4d77-a5ca-274d81e6a96b.jpg?v=1776615500","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928202141","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}