{"product_id":"9781928202455","title":"Spore in die wind","description":"\u003cp\u003eDie van Minnaar \/ Mesnard, is een van die kleinste Hugenote vanne in Suid-Afrika en daar is nog maar weinig oor hulle geskiedenis geskryf. Hulle vlug uit die provinsie Provençe aan die Suidekant van die Luberon Gebergtes in Frankryk. Na vele ontberings deur die berge en gevare van die dragonders wat enige oomblik kan toeslaan bereik hulle Rotterdam in Nederland. Wanneer hulle in die hawe Goeree, op die 'Berg China' klim, is hulle die grootste groep nl. Jean, Louise en ses kinders, plus nog die moeder en 'n broer van Louise. Saam op die skip is daar ander Hugenote families, Malan, le Roux, Joubert, Jordaan en Rousseau. Hulle arriveer aan Tafelbaai op 4 Augustus 1688\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marietjie+Minnaar\" class=\"contributor-link\"\u003eMarietjie Minnaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marietjie Minnaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587504816291,"sku":"9781928202455","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928202455_5f27827a-a210-49aa-9b2b-3360aaadd4d2.jpg?v=1776615505","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928202455","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}