{"product_id":"9781928215233","title":"Sê my, is julle twee susters?","description":"\u003cp\u003eIn hierdie memorie vertel sy van die sleutel oomblikke in haar lewe wat haar daartoe gedryf het om kulturele en etniese grense oor te steek om sodoende uit te vind wie sy werklik is. Haar besluite neem haar vanaf die Vrystaat na Distrik Ses en Venda, na Nederland en die Verenigde Koninkryk, na Heideveld en Hanover Park en uiteindelik na McGregor.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHaar nederige storie vertel van die geestelike isolasie van alle 'vlugtelinge' wat die onversoenbare waardes van hulle 'tuiste' (hetsy fisies of ideologies) verlaat en nuwe maniere moet vind om 'n lewe te skep. Dit vertel ook van die wonder om 'n metgesel langs die pad te vind.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hester+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eHester van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hester van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375684370595,"sku":"9781928215233","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928215233_0775c309-2bd1-4e2f-9249-9ad222383ec3.jpg?v=1776615695","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928215233","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}