{"product_id":"9781928248101","title":"In Christus","description":"\u003cp\u003e“God is nie een of ander control freak nie . . . Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem.” \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat beteken dit om vandag 'n Christen te wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier en oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus dat ons werklik God se krag in ons kan beleef. \u003cbr\u003eVolgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet ontsnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.\u003cbr\u003e'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.\u003cbr\u003eIn Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Callie+Roos\" class=\"contributor-link\"\u003eCallie Roos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Callie Roos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377520492707,"sku":"9781928248101","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928248101_cb83782b-9f6f-46c8-aaba-33bf2d311fb4.jpg?v=1776615908","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928248101","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}