{"product_id":"9781928349839","title":"Josefskleed - 'n Stryd om te oorleef","description":"\u003cp\u003eOp 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening\u003cbr\u003evan die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N'Guesso van die Republiek van die\u003cbr\u003eKongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek.\u003cbr\u003eWat hy daar beleef en besef, laat die laaste stukke van die legkaart in plek val, dertig jaar na sy gevangeneming\u003cbr\u003ein Cabinda, Angola.\u003cbr\u003eLees hier in sy eie woorde van sy stryd om te oorleef, om weer 'n plek in die samelewing in te neem. Hoe\u003cbr\u003ehy en talle ander veteraan-soldate misbruik, misken, en verstoot is. Vergete slagoffers van die destydse\u003cbr\u003eKodesa-samesprekings, lewe baie oud-soldate in gebrek en armoede, hul onvermoë om in die nuwe\u003cbr\u003eSuid-Afrika aan te pas 'n bewys van die ou regering se kille hantering van die eens magtigste weermag\u003cbr\u003ein Afrika.\u003cbr\u003eDie politieke poppe-meesters trek op 10 Mei 1994 die Josefskleed oor die donker put waarin sy eens getroue soldate en landsburgers\u003cbr\u003esteeds verkeer. Die politieke en militêre vuilspel gerieflik verswyg in die gemak van hul aftree-pakette.\u003cbr\u003eDit bly 'n ope vraag: was dit nie juis diegene wat bereid was om die grense van lojaliteite oor te steek wat die werklike helde was en die\u003cbr\u003eland van 'n bloedige burgeroorlog gered het nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wynand+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eWynand du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wynand du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375741092003,"sku":"9781928349839","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928349839_a71af5eb-e2dc-4743-a3ac-a6774093dc8d.jpg?v=1776616320","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928349839","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}