{"product_id":"9781928349846","title":"Omnibus: Verhale oor vervloë misdaad","description":"\u003cp\u003eVerhale oor vervloë misdaad, maar anders as wat die koerante dit destyds uitgebasuin het. Rondom die werklike is ‘n fiksie verhaal opgedis. Die Kerkstraat bom en ontploffings by die Johannesburg Landdroshof en Johannesburg Spoorwegstasie en nog ander. Die gebeure agter die skerms, wie die beplanners was, hoe is dit uitgevoer en wie was betrokke. Hulle latere lewe en hoe die lang arm van die gereg hulle agtervolg en telkemale toeslaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoe ‘n geheimsinnige Hid Squad van die destydse Veiligheidstak hulle vyande uit die samelewing verwyder. Moorde op die polisiebeamptes en ander geweldsmisdade en hoe lede van die destydse Brixton en Soweto Moord en Roof hulle agtervolg en uitwis.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSabotasie en die gevolge daarvan asook die teregstelling van ‘n reeksmoordenaar aan die galg gaan die lesers prikkel tot aan die einde toe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie leser moet net die een ding heeltyd in gedagte hou, dis fiksie gebaseer op die werklike.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henk+Heslinga\" class=\"contributor-link\"\u003eHenk Heslinga\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henk Heslinga","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382926950563,"sku":"9781928349846","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928349846_0b04012e-b6a1-48c8-9e50-8ba897585a1e.jpg?v=1776616324","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928349846","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}