{"product_id":"9781928354758","title":"EBW 3 in 1 Boek + Template Boek Graad 9","description":"\u003cp\u003eHierdie 3 in 1 KABV studiegids neem een van die mees uitdagende vakke in Graad 9 en bied die inhoud op 'n aanloklike, maklik toeganklike manier aan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie drie modules is in duidelik afgebakende onderwerpe van hanteerbare grootte gerangskik, en bied:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVerduidelikende Notas\u003cbr\u003eVoorbeelde, Aktiwiteite en 'n Eksamenvraestel\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde en 'n Templaatboek (fotokopieerbaar)\u003cbr\u003eDie logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder met gegradeerde vrae en antwoorde met verduidelikings deur elke inhoudsarea om deurlopende selfassessering te bied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEenvoudige, leerdervriendelike diagramme plaas die inhoud in konteks. Leerders word in elke module gehelp om die inhoud in perspektief te sien en hul vaardighede te bemeester.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie studiegids bied 'n kragtige inleiding tot Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies in die hoër grade. Onderwysers en leerders, op verskillende vlakke van belangstelling en begrip, sal hierdie boek as 'n wenner beskou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Die+Antwoord+Reeks+\/+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eDie Antwoord Reeks \/ The Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Die Antwoord Reeks \/ The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375634727075,"sku":"9781928354758","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928354758_79e3ae74-119b-4207-a35d-a38d3c931df3.jpg?v=1776616333","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928354758","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}