{"product_id":"9781928376514","title":"Koester Jou Baba","description":"\u003cp\u003en Noodsaaklike gids vir ouers om hul baba se eerste jaar met selfvertroue te hanteer. Meg Faure (arbeidsterapeut) en Ann Richardson (geregistreerde verpleegsuster en vroed vrou), ouerskapkenners en medeskrywers van die bekende Sense-reeks, bied ouers nou 'n bygewerkte en uitgebreide derde uitgawe van hulle hoogs suksesvolle ouerskaphan dleiding vir die eerste jaar. Ouers oral in die land beskou die boek as hulle Bababybel, en dit is maklik om te sien waarom dit een van Suid-Afrika se gewildste ouerskapboeke is. Koester jou baba spreek met 'n sagte dog praktiese benadering die belangrikste ouerskapkwessies van geboorte tot 12 maande aan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Megan+Faure\" class=\"contributor-link\"\u003eMegan Faure\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Megan Faure","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380316979363,"sku":"9781928376514","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928376514_9484d804-fc1a-4cf9-b090-95779a69eeb7.jpg?v=1776616483","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928376514","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}