{"product_id":"9781928405252","title":"Natuurwetenskappe 3 in 1 Graad 9","description":"\u003cp\u003eHierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is 'n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van 'n uitdagende kurrikulum.\u003cbr\u003eDit sluit in:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOmvattende Vaardighede-afdeling,\u003cbr\u003eGeordende, maklik-om-te-volg Notas\u003cbr\u003eOnderwerpgebaseerde Vrae\u003cbr\u003eVolledige Antwoorde\u003cbr\u003eSleutelkenmerke:\u003cbr\u003eVaardighede-afdeling:\u003cbr\u003estap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek\u003cbr\u003egeïllustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle\/grafieke\/diagramme)\u003cbr\u003euitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoek vraag\u003cbr\u003euitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer\u003cbr\u003eduidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte\u003cbr\u003everrykingsbrokkies om bespreking uit te lok\u003cbr\u003evisuele opsommende vloeidiagramme\u003cbr\u003ewye reeks vrae met volledige antwoorde\u003cbr\u003ewenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid\u003cbr\u003eHierdie studiegids lê 'n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eThe Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379121406115,"sku":"9781928405252","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928405252_71afb34e-a8c0-4162-84d0-b73976f2924a.jpg?v=1776616561","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928405252","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}