{"product_id":"9781928407447","title":"Barbie: Dalk word ek 'n dokter","description":"\u003cp\u003eHoekom moet jy vir kinders boeke lees?  Want dit wakker hulle verbeelding aan en laat hulle meer van die wereld verstaan.  Dit leer hulle ook om fyn te luister, verbeter hulle taalgebruik en gee hulle 'n hupstoot op die pad om die geskrewe woord te verstaan.\u003cbr\u003eDit is lekker om stories met jou kind te deel!\u003cbr\u003eDit is 'n wonderlike manier om kosbare herinneringe op te bou, en dit kan maklik een van die lekkerste tye van die dag word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BUTTERFLY\" class=\"contributor-link\"\u003eBUTTERFLY\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BUTTERFLY","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379176816803,"sku":"9781928407447","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928407447_c340821d-a4e4-4187-a9f3-a01ae6aab820.jpg?v=1776616623","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928407447","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}