{"product_id":"9781928426059","title":"Bloed Blut","description":"\u003cp\u003eBloed Blut is 'n historiese roman wat in Berlyn, hoofstad van Duitsland afspeel gedurende 1933, toe Hitler kanselier geword het, tot 1938 amper net voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog.\u003cbr\u003eDie liefde oorbrug alles. Helmut 'n jong Duitser en seun van 'n Duitse generaal raak verlief op die beeldskone donkerkop Rut, Jodin en dogter van 'n bekende rabbi. Helmut is 'n informant van die  gevreesde Gestapo. Hy doen dit noodgedwonge om sy gay broer teen vervolging te probeer beskerm. Die Gestapo is die oë en die ore van die Duitsers wat die Jode haat en bloedvermenging tussen eg Ariese Duitsers en untermensch die Jood wat nie as menswaardig beskou is nie verbied.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Coreen++Erasmus-Bezuidenhout\" class=\"contributor-link\"\u003eCoreen  Erasmus-Bezuidenhout\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Coreen Erasmus-Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523856449699,"sku":"9781928426059","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426059_442d3b56-5e86-4d5e-8d1d-967db544caa8.jpg?v=1776616778","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426059","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}