{"product_id":"9781928426158","title":"Die eggenotes agter die Afrikaner politieke leiers","description":"\u003cp\u003eDie gesoute geskiedskrywer hanteer inderdaad 'n 'ongeskrewe hoofstuk' - soos die boek se subtitel aandui - in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis. Dit gaan oor die eggenotes van manlike Afrikaner plitieke leiers sedert uniewording tot 1994. Professor Geyser skryf weliswaar deernisvol en met bewondering oor baie van die dertien vroue, maar h skroom nie leiersfigure, bevat die boek ook heelwat insiggewende inligting oor die leiers self, veral oor hul lewens binne huweliks- en gesinsverband. \u003cbr\u003eDeon Geldenhuys is professor in politiek aan die Universiteit van Johannesburg.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ockert+Geyser\" class=\"contributor-link\"\u003eOckert Geyser\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ockert Geyser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375634366627,"sku":"9781928426158","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426158_9823e556-8d2f-480e-9043-81bf7aeae008.jpg?v=1776616815","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426158","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}