{"product_id":"9781928426165","title":"Tweede kanse","description":"\u003cp\u003eJong Joe en Anna (albei 13) raak hartstogtelik verlief op mekaar. Maar dan tree die lewe tussenbeide en word hulle teen hul sin van mekaar geskei. Amper tien jaar later loop hulle mekaar weer onverwags raak, maar hul sterk band vanuit hul kinderdae is verlore. Sal hulle die lewe se baie hindernisse kan oorkom, en sal hulle ooit weer saam kan wees?\u003cbr\u003eDit is 'n storie oor lewe, grootword, regte en verkeerde keuses maak, vashou aan dit waarin jy glo, ouerskap en hantering van die dood. Wat egter die sterkste uitstaan, is die liefde.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie storie verken die moeilikhede wat tieners en studente daagliks in die gesig staar en leer ook jonk en oud om in liefde te glo ten spyte van hartseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stefan+Enslin\" class=\"contributor-link\"\u003eStefan Enslin\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stefan Enslin","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376551018659,"sku":"9781928426165","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426165_049bcdd1-b229-4b0f-afff-4083b281f0d0.jpg?v=1776616819","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426165","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}