{"product_id":"9781928426202","title":"As sy weer kom","description":"\u003cp\u003eMarlize Hobbs se jongste roman raak roerende temas aan. Iza is 'n lesbiese vrou en die leser volg haar soos wat sy die herinneringe van haar kindertyd en haar daaglikse ervarings in fyn besonderhede deel. Sy probeer sin maak van die lewe en span verskeie oorlewingsmeganismes in. Sy ly onder andere aan epilepsie en 'n geestesversteuring.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy vertel van haar worstelinge en onsekerhede oor kwessies soos seksualiteit en geloof, veral as jong kind en tiener, maar ook van haar persepsie van die wêreld rondom haar as volwasse vrou. Sy ontvlug na verskillende fantasieë en het voortdurend gesprekke met haar alter ego's.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHobbs kry dit reg om tegelykertyd op reguit en sensitiewe manier die samelewing aan te spreek en laat baie stof tot nadenke. Hierdie boek kruip regtig op aangrypende wyse in die hart van die leser en sal beslis broodnodige gesprekke aanwakker.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMarlize Hobbs\u003cbr\u003eFlarde verower in 2006 die Eugène Marais-prys en in dieselfde jaar word die Universiteit van Johannesburg-prys vir debuutwerk en die Jan Rabie\/Rapport-prys vir innoverende Afrikaanse prosa ook aan hierdie boek toegeken. Marlize Hobbs is ook die skrywer van Score my 'n Gwai en 'n digbundel, Suitcase vol sterre. Marlize is verder benoem vir 'n Kyknet\/Rapport Filmprys vir Score my 'n Gwai.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marlize+Hobbs\" class=\"contributor-link\"\u003eMarlize Hobbs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marlize Hobbs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376681042083,"sku":"9781928426202","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426202_e4db4492-3636-43b6-a014-e963fd827ab4.jpg?v=1776616834","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426202","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}