{"product_id":"9781928426219","title":"Die Heimat Projek","description":"\u003cp\u003eKonrad werk vir DMK, 'n Duitse vervaardigingsonderneming in Darmstadt. Hy ontvang opdrag om as deel van 'n vakansiereis in sy Heimat (tuisland), 'n voorlopige ondersoek na twee moontlike investeringsgeleenthede te doen.\u003cbr\u003eHy en sy vier metgeselle beleef 'n nostalgie-belaaide reis deur Suid-Afrika. Hy ontmoet verteenwoordigers van die San en Khoen-Khoen gemeenskappe. Die besonderse natuurskoon en die interessante geskiedenis van sy geboorteland, beïndruk hom weereens. Sy belangstelling in gholf en stoomlokomotiewe dra by tot 'n genotvolle reis. Daarby is een van sy reisgenote 'n aantreklike mediese dokter en sy skep vir hom 'n liefdesdilemma, want tuis het hy reeds iemand.\u003cbr\u003eDie projek neem 'n onverwagse wending. By sy terugkeer in Darmstadt wag daar verrassings uit sy verlede. Hy moet 'n kopskuif asook moeilike besluite maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andr%C3%A9+de+Villi%C3%A9\" class=\"contributor-link\"\u003eAndré de Villié\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"André de Villié","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376876699811,"sku":"9781928426219","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426219_bb2aee1c-971f-4201-9a5b-3eac8d9b1c8c.jpg?v=1776616838","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426219","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}