{"product_id":"9781928426288","title":"IL Paradiso","description":"\u003cp\u003e•  Die  Il  Paradiso is  die  hoogtepunt   van  Dante  Alighieri  (1265-1321) se driedelige  werk. Hy gebruik van die aangrypendste metafore en vergelykings om  sy reis te  beskryf. Hy is sonder twyfel  een van die briljantste digters ooit.\u003cbr\u003e•  Cas Vos se vertaling is die eerste vertaling daarvan in digvorm in Afrikaans.\u003cbr\u003eHy wend verrassende en sprankelende metafore en vergelykings in sy vertaling aan en hy vertaal al die Latynse himnes op 'n indrukwekkende wyse.\u003cbr\u003e•  Die leser word uitgenooi om die reis na die Paradiso onder die klank van sange en lieflike beelde te onderneem. 'n Youtube-opname deur Hennie Maas van beeld en klank vergesel die bundel.  Die uitmuntende akteur Dawid Minnaar lees dele uit die vertaling voor. Die opname laat die leser van Il Paradiso die tersines visueel en klankryk ervaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dante++Alighieri\" class=\"contributor-link\"\u003eDante  Alighieri\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dante Alighieri","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376889807011,"sku":"9781928426288","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426288_8771a25c-e23b-4a36-a27c-a10d922998c1.jpg?v=1776616859","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426288","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}