{"product_id":"9781928426639","title":"70 Vrae oor Evolusie vir Christene","description":"\u003cp\u003eOpwindende nuwe navorsing oor die meganisme van evolusie het al hoe meer na vore gekom die afgelope dekades. Die leser word hieraan blootgestel en dit sal duidelik word dat God op opwindende maniere evolusie gebruik het om ons, die uiteindelike kroon van sy skepping, te skep. Dit is die wese van die teïstiese benadering. Al die verskillende geloofsmodelle word bespreek en daar word veral op die teïstiese benadering klem geplaas. Knelpunte en kontroversiële kwessies word deeglik uitgelig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Albert+Alberts\" class=\"contributor-link\"\u003eAlbert Alberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Albert Alberts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523989422243,"sku":"9781928426639","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426639_5632c43d-0cb7-43cc-ab90-d34826a82fc3.jpg?v=1776616954","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426639","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}