{"product_id":"9781928426653","title":"Die jaar toe Pa…","description":"\u003cp\u003eDit is die jaar 1967. 'n Tienjarige seun in 'n disfunksionele mynwerkershuis op die Wesrand is aan die woord. Met gestroopte verse vertel hy van die mense wat instaan en help om sin te gee aan wat om hom gebeur.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur hierdie gedigte ervaar die leser die absurditeit van die staatsstelsel in die 60's asook die wyse waarop 'n kind sin maak van wat in die grootmenswêreld aangaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSewe van die gedigte is verlede jaar in die bundel Nuwe Stemme 6 opgeneem en het uiters positiewe reaksie ontlok.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hannes+Visser\" class=\"contributor-link\"\u003eHannes Visser\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hannes Visser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377060855971,"sku":"9781928426653","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426653_3ba019c4-3225-45fe-9ea5-8ff295c577ea.jpg?v=1776616959","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426653","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}