{"product_id":"9781928426691","title":"Die Medusa-kode","description":"\u003cp\u003eDie mensdom raak verslaaf - aan sosiale media, die kuber en alles virtueel. Is rehabilitasie moontlik? Dit lyk of dinge reeds onomkeerbaar is. Tensy Medusa, die berugste kuberkraker ooit, vrye teuels gegee word om haar missie te voltooi: om sosiale media asook die ganse internet, te vernietig. Om terug te keer na tye toe realiteit en fantasie verskillende begrippe was. Toe feit nog van fiksie onderskei kon word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn 'n desperate poging om die kuberruim te beskerm, vertrek 'n span IT-spesialiste na die barre verlatenheid van die Namibwoestyn. Om daar, buite bereik van die internet en Medusa se tentakels, hulself 'n laaste kans te gee om daardie onvernietigbare kode te ontsyfer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBesoek www.medusacode.com om self die kode te ontsyfer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dawie+Louw\" class=\"contributor-link\"\u003eDawie Louw\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dawie Louw","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377030054051,"sku":"9781928426691","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426691_a45a0f90-7f39-4240-b2c9-2cb9900e13c5.jpg?v=1776616975","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426691","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}