{"product_id":"9781928426769","title":"Aristophanes - Die Griekse Ou Komedie","description":"\u003cp\u003eHierdie studie is die eerste van ’n reeds voltooide tweeluik in Afrikaans oor die 44 oud-Griekse dramas wat vir ons in geheel uit die verre Oudheid bewaar gebly het. In hierdie eerste boekdeel word die vroeë, klugtige ontstaan en daarna tegniese ontwikkeling van die oud-Griekse komedie bespreek.\u003cbr\u003eDaarna volg ’n indringende analise van elkeen van die skrywer Aristophanes (ongeveer 448-380 v.C.) se elf komedies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Aristophanes se komedies vind ons ’n uiters lagwekkende ontmaskering van die menslike verwaandheid, kleinlikheid en dwaasheid wat die politieke leiers van Athene tydens die Peloponnesiese Oorlog gekenmerk het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerrit+van+Wyk+Kruger\" class=\"contributor-link\"\u003eGerrit van Wyk Kruger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerrit van Wyk Kruger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381383577763,"sku":"9781928426769","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426769_17e6cd94-1847-432d-af2d-1dfd24af8161.jpg?v=1776616993","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426769","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}