{"product_id":"9781928426813","title":"Puntemasjien","description":"\u003cp\u003ePuntemasjien is 'n jeugroman met rugby as sentrale tema. Dit speel op 'n fiktiewe Bolandse dorpie af. Die hoofkarakter, Clint, word na die Boland se proewe genooi, met die oog op 'n plek in die Cravenweekspan.\u003cbr\u003eDaar kom struikelblokke op sy pad, soos die aanranding van sy vriendin, Yolandi, asook die verdwyning van haar ma en sy pa se drankprobleem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBy sy eie huis wag daar nog 'n yslike skok op hom. Hy bes om hom aan die proewe te onttrek. Maar sy liefde vir rugby is so diep gewortel dat hy nie sommer sy rug op die spel kan draai nie. Sy afrigter oorreed hom om sy besluit te heroorweeg en met sy aanmoediging, begin lewenslesse uit die sport Clint se lewe verander.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christo+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eChristo Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christo Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377215881379,"sku":"9781928426813","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426813_097c698c-c755-4515-92ec-1550499a23ca.jpg?v=1776617007","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426813","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}