{"product_id":"9781928426851","title":"Vandag is boordensvol - Pablo Neruda in Afrikaans","description":"\u003cp\u003eDie Spaanse digter Pablo Neruda is 'n reus op die verhoog van die wêreldletterkunde. De Waal Venter, Afrikaanse digter en skrywer, bring met hierdie wye keuse van vertalings die sorgsame en elementele wêreld van Neruda met groot toewyding aan die Afrikaanse leser.\u003cbr\u003eDie woorde van ŉ digter en ŉ vertaler het mekaar hier gevind. Die Afrikaanse gevoels- en dinkwêreld word met hierdie bundel vertalings deur de Waal Venter eindeloos verruim.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is 'n tydlose werk, toeganklik en leesbaar met 'n vars inslag!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pablo+Neruda\" class=\"contributor-link\"\u003ePablo Neruda\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pablo Neruda","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378825707683,"sku":"9781928426851","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426851_c28b40e9-cfd2-4649-9c3e-1ee8d061d6bd.jpg?v=1776617011","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426851","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}