{"product_id":"9781928426868","title":"En daar was Dagga","description":"\u003cp\u003eDie daggaplant (Cannabis sativa)  word al vir duisende jare gebruik. Dit is, inderdaad, 'n baie nuttige plant om materiaal en toue mee te vervaardig. Dit is egter die bekendste vir die psigotropiese effekte van dagga se aktiewe bestanddeel, tetrahidrokannabinol (THC).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie vraag of dagga verslawend is, is nog nie heeltemaal duidelik nie. Baie navorsing word gedoen om korrekte en interessante inligting vir gebruikers, hul naasbestaandes, handelaars en almal wat oor dagga wonder, beskikbaar te stel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie handleiding bring die leser op datum met alles wat ons weet aangaande dagga. Slegs wanneer al die feite op die tafel is, is dit sinvol om 'n opinie aangaande hierdie wonderlike plant, te waag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHeinz Mödler is 'n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vierde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Heinz+M%C3%B6dler\" class=\"contributor-link\"\u003eHeinz Mödler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heinz Mödler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377280565411,"sku":"9781928426868","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928426868_9a29f233-ce59-402d-aca6-c6dccbee1576.jpg?v=1776617015","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928426868","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}