{"product_id":"9781928429104","title":"Bakgeheime","description":"\u003cp\u003eDie pragtig  geillustreerde  boek  is daarop gemik  om van enige iemand 'n suksesvolle bakker te maak. Dit is gegrond op basiese baktegnieke en wenke. Die resepte is deeglik getoets en het maklike stappe om te volg. Daar word ook gefokus op die bakgeheime wat min ander bakboeke inhou. Dit sal vir jou die selfvertroue gee om die basiese resepte met gemak te bak en jou stadig maar seker die moed gee om die meer tegniese resepte te bemeester. Om tuis te bak gee vir jou 'n uitlaatklep, 'n plek om kreatief te wees en geleentheid om iets te kan gee wat jy self gemaak het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie resepversameling sluit iets vir elke okkasie in; van kleingebak tot krummelrige pasteie. Lieflike koeke, blikke vol koekies, dekadente terte en eenvoudige skons is deel van die boek se gebak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Martjie+Malan\" class=\"contributor-link\"\u003eMartjie Malan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Claudia+Liebenberg\" class=\"contributor-link\"\u003eClaudia Liebenberg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Martjie Malan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375740240035,"sku":"9781928429104","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928429104_160b88cc-cb7d-4022-93db-19dc1c2c04ea.jpg?v=1776617051","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928429104","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}