{"product_id":"9781928434269","title":"My f@k het Oupa en ander gesê","description":"\u003cp\u003eHumoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ŉ “Volbloed resiesperd” gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek - sonder ophou en doelgerig. Vanaf ŉ “Enigma” tot ŉ “Enema” terwyl jy moet oppas om nie in ŉ “Russiese begraafplaas” te verdwaal nie.\u003cbr\u003eSkop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nóg… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste tot die laaste bladsy wérk!\u003cbr\u003eVergeet ŉ rukkie van alles wat morbied is en gebruik die fyn humor in hierdie boek - eie aan ons wonderlike taal en kultuur - om jou hart sommer weer lekker lig te maak en die dinge wat skeefloop te gebruik om weer hardop te lag!\u003cbr\u003e“Jasper! Moenie mense op hul aardse besittings takseer nie. Wees egter trots op ouma met die meeste paniekknoppies in die stad.”\u003cbr\u003e… dit is uitstekend; die humor is briljant - die sweepslae is keer op keer só só só lekker! Rentia Mynhardt - Vryskut taalversorger vir Groep7\u003cbr\u003eHerman het grootgeword en gematrikuleer op Kroonstad. Na sy skooldae het hy 'n B.Sc.(Hons.) in Chemie asook ŉ MBA verwerf. Hy is getroud met Susan, hulle het drie dogters en tans twee kleinkinders. Hy spandeer deesdae al sy tyd om die beste pensioenaris in die land te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Herman+Berry\" class=\"contributor-link\"\u003eHerman Berry\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Herman Berry","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377079042211,"sku":"9781928434269","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928434269_c408754a-d6fa-45e3-b930-8fc79ac523db.jpg?v=1776617341","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928434269","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}