{"product_id":"9781928437604","title":"My Eerste Beloftebybel","description":"\u003cp\u003eGod se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en 'n lewenslange verhouding met Hom te vorm.\u003cbr\u003eMy Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.\u003cbr\u003eOm hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as 'n pragtige geskenk geÏllustreer.\u003cbr\u003eAan die hand van die beloftes kan die klein kind God se liefde leer ken en ervaar. Elkeen van die 32 stories en gebede uit Ou en Nuwe Testament is spesiaal gekies om een van die kernbeloftes te beklemtoon.\u003cbr\u003eDie infografiek, kleurvolle illustrasies en boeiende stories bemagtig ouers en versorgers om met die klein kind oor God se beloftes te gesels.\u003cbr\u003eMy Eerste Beloftebybel nooi families uit om die kernbeloftes oop te maak en God se grootste geskenk te ontdek - die vreugde en liefde van God in oorvloed!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ewald+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eEwald Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ewald Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382572040355,"sku":"9781928437604","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928437604_af871c40-c0b6-4870-bd2f-a085cdd76edd.jpg?v=1776617398","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928437604","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}