{"product_id":"9781928446255","title":"Emosies: 'n Kwaai katjie","description":"\u003cp\u003eDit is die storie van 'n katjie.\u003cbr\u003eElke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!\u003cbr\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.\u003cbr\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Audrey+Bouquet\" class=\"contributor-link\"\u003eAudrey Bouquet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Fabien+Oeckto+Lambert\" class=\"contributor-link\"\u003eFabien Oeckto Lambert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Audrey Bouquet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376797827235,"sku":"9781928446255","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928446255_2e75e7e1-11fa-4987-bceb-202c7ea1e66f.jpg?v=1776617531","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928446255","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}