{"product_id":"9781928446262","title":"Emosies: 'n Sefsugtige katjie","description":"\u003cp\u003eDit is die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie!\u003cbr\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om te deel en uiteindelik lekker saam met jou maatjies te speel.\u003cbr\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Audrey+Bouquet\" class=\"contributor-link\"\u003eAudrey Bouquet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Fabien+Oeckto+Lambert\" class=\"contributor-link\"\u003eFabien Oeckto Lambert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Audrey Bouquet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376539877539,"sku":"9781928446262","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928446262_8aa81676-ea94-4f57-8e3f-52b47b1086bc.jpg?v=1776617536","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928446262","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}