{"product_id":"9781928446279","title":"Emosies: 'n Verliefde  katjie","description":"\u003cp\u003eDit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan?\u003cbr\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!\u003cbr\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Audrey+Bouquet\" class=\"contributor-link\"\u003eAudrey Bouquet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Fabien+Oeckto+Lambert\" class=\"contributor-link\"\u003eFabien Oeckto Lambert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Audrey Bouquet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376961372323,"sku":"9781928446279","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928446279_e2121597-5f2c-4c86-b659-186088cfd3c4.jpg?v=1776617540","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928446279","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}