{"product_id":"9781928456735","title":"Soldaat","description":"\u003cp\u003eNasionale Diensplig.\u003cbr\u003eDie grensoorlog is aan die gang en elke agtienjarige ontvang sy oproepinstruksies met gemengde gevoelens van opgewondenheid en vrees. Kinders wat aanmeld vir diens aan die land, en wat terugkeer as geharde oorlogsveterane. Die verhaal wat elkeen van ons ken.\u003cbr\u003eHierdie verhaal sal elke oorlogsveteraan terugvoer na die verlede om soete herinneringe van swaarkry en saamstaan te herleef. Selfs die wat nie daar was nie, sal die stof, sweet en swaarkry beleef, saam met die karakters deur basies en verdere opleiding swoeg en angstig die soldate na die grens volg.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wynand+Du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eWynand Du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wynand Du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382616342691,"sku":"9781928456735","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928456735_968d93ae-a4b8-42f1-b393-9da99c1c9322.jpg?v=1776617904","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928456735","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}