{"product_id":"9781928478652","title":"Op pad na die galg","description":"\u003cp\u003eNa die verskyning van In die skadu van die galg kon die outeur nie afsluiting en berusting vind nie.  Hy plaas die Wes-Kaapse Moord-en-Roof Eenheid asook sy kollegas onder andere op die voorgrond met sake deur hulle ondersoek.\u003cbr\u003eVan die 22  hoofstukke in die boek figureer hy ook as ondersoekbeampte en bevelvoerder.  Ses vroue moordenaars word op die voorgrond geplaas asook twee plaasmoorde.  Hy besoek meer selfdood as moord tonele, gevolglik 'n hoofstuk oor selfdood.\u003cbr\u003eSy eerstehandse kennis van die bende kultuur (binne en buite die gevangenisse) boekstaaf hy in 'n hoofstuk daaroor.  Die Gugulethu 7 waarby Vlakplaas betrek is laat hom wroeg oor tonele wat hy moes dokumenteer.\u003cbr\u003eIn die laaste hoofstuk skryf hy oor hoe hy en sy familie gemarganaliseer was toe 'n senior ofisier hom na die galg wou stuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Brits\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Brits\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Brits","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380713373859,"sku":"9781928478652","price":395.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928478652_5689fa58-8cb1-44b0-bd6d-bed8d08c8292.jpg?v=1776618111","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928478652","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}