{"product_id":"9781928499046","title":"`n Tyd om te praat","description":"\u003cp\u003e'n Tyd om te praat gaan beslis vir elke leser op 'n spesifieke wyse praat, wat jou gaan laat besef wie jy werklik is. Leer ken jou diepste wese met hierdie boek op verskillende vlakke. Ontdek so dieper insig om regte besluite te maak.\u003cbr\u003eRinscha deel haar lewensverhaal ter verryking van alle mense, sodat ieder en elk iets hieruit die toekoms mag saamneem.  Dit is Rinsha se passie om mense in die eg te verbind, want baie siele word so gewen met haar boodskap wat sy vooraf van Hom ontvang het. \u003cbr\u003eBy meeste mense wanneer daar baie seer tye in hul lewens insypel, ontstaan 'n innerlike worsteling en kan  dit 'n mens soms onnodig besig hou. Verkeerde keuses kan reggestel word en mens hoef nie weg te kruip en in skaamte te leef nie.\u003cbr\u003eSy hoop dat hierdie boek 'n aanwins en aansporing sal wees vir elke mens om te besef  dit is nooit te laat om reg te maak en weer geluk te vind nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rinscha\" class=\"contributor-link\"\u003eRinscha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rinscha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377099489443,"sku":"9781928499046","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928499046_742ec19c-65f4-42ea-8ff6-26a7cb32816b.jpg?v=1776618128","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928499046","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}