{"product_id":"9781928518051","title":"Halala Suid-Afrika","description":"\u003cp\u003eMenige keer wou hy die skryf van meningsartikels laat vaar, maar dan onthou hy Burke se woorde: die enigste ding wat nodig is vir boosheid om te seevier, is goeie mense wat stilbly ....\u003cbr\u003eHalala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat ‘n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is ‘n besinning van Suid- Afrika as jong demokrasie. Dit bestryk ’n breë spektrum: van onderwys, taal, kultuur, werkloosheid, nasiebou, die jeug tot die versugting na leierskap.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSoos die inwoners van die Bo-Kaap (op die voorblad) met al sy kleure en kulture al vir eeue in vrede saam bestaan, so glo die skrywer dat Suid-Afrika ‘n tuiste bied vir al sy mense; dat Suid-Afrikaners in harmonie met mekaar wil en kan lewe; ons is immers een groot familie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Michael+le+Cordeur\" class=\"contributor-link\"\u003eMichael le Cordeur\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Michael le Cordeur","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376632807587,"sku":"9781928518051","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928518051_7966b5c2-33fd-4c0a-a989-12a728ca0889.jpg?v=1776618265","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928518051","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}