{"product_id":"9781928518099","title":"Die storie van Racheltjie de Beer","description":"\u003cp\u003eRacheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar 'n beter lewe op hulle wag.  Maar wanneer die ossewa breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate ou plaashuis.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“As die bergrivierlelie blom soos nou, beteken dit swaar sneeu,” waarsku die ou tante. Sy weet Tant Soekie is reg, want Racheltjie verstaan die taal van plante. Daardie nag word sy wakker en sien die sneeu, maar haar boetie is skoonveld. Sy weet sy moet hom veilig hou, en gaan soek hom in die koue nag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie geïllustreerde  storie vir jong lesers tussen die ouderdom van 7 en 9 jaar is gebaseer op die bekende Suid-Afrikaanse volksverhaal, wat ook binnekort as film in teaters gewys gaan word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antoinette+Louw\" class=\"contributor-link\"\u003eAntoinette Louw\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Elanie+Bieldt\" class=\"contributor-link\"\u003eElanie Bieldt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Antoinette Louw","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377274994851,"sku":"9781928518099","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928518099_98554043-fd3b-4634-bc96-75cbfccd896b.jpg?v=1776618279","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928518099","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}