{"product_id":"9781928518471","title":"Plundering Onbloot","description":"\u003cp\u003ePlundering Ontbloot is 'n spanningsroman oor die staatskaping wat die meeste Suid-Afrikaners so die harnas ingejaag het. Die verhaal gee 'n feitelike weergawe van die slim wyse waarop die intelligensie verkry word om die plunderaars aan die pen te laat ry.\u003cbr\u003eRuan Terblanche, 'n voormalige agent van die Nasionale Intelligensiediens, span sy kennis in om die booswigte te jag. As navorser by die Instituut vir Navorsing, kan Ruan nie net terugsit terwyl grootskaalse ekonomiese terreur plaasvind nie. Hy spring aan die werk …\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Cronje\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Cronje\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Cronje","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378707382435,"sku":"9781928518471","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928518471_a86af266-f483-490a-9b05-e87d6e1e540c.jpg?v=1776618330","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928518471","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}