{"product_id":"9781928530213","title":"Skeppers","description":"\u003cp\u003eMet grendeltyd het Lizanne ‘n uitnodiging aan die “buitewêreld” gerig: “Stuur vir my jou woorde (gedig) en ek maak vir ons ‘n liedjie”.\u003cbr\u003eDié nederige begin het gegroei tot ‘n projek waarby sangeres en skilder-kunstenaar Anna Davel, ander gaskunstenaars, skrywers, fotograwe, instrumentaliste, “moviemakers”, mediamense, Maroela Media en uiteindelik Naledi, as uitgewer betrokke geraak het.\u003cbr\u003eVir hierdie bundel is die publiek genooi om foto’s in te stuur. Die beste foto’s is gekeur en by die gedigte gebruik.\u003cbr\u003eSkeppers is ‘n bundel wat jy met al jou sintuie moet ervaar. Die musiek is ingesluit en kan beluister word terwyl jy die gedig lees en na die foto’s staar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizanne+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eLizanne Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizanne Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381390950563,"sku":"9781928530213","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530213_53a80a90-5cda-4cfc-bf6f-47a25944d0c3.jpg?v=1776618420","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530213","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}