{"product_id":"9781928530510","title":"Vandag se gister vir môre","description":"\u003cp\u003eVandag se gister vir môre is my memoires - 'n nostalgiese lewensreis van 'n doodgewone reisiger op pad na 'n onbekende 'môre'. Hierdie reis word vertel deur 'n versameling kort stories, briewe en gedigte wat oor meer as veertig jaar in Afrikaans of Engels geskryf is. Elke storie, brief en gedig beskryf 'n baie besondere oomblik of spesiale gebeurtenis wat my ten diepste geraak het - soms hartroerend, maar soms ook baie komies.\u003cbr\u003eAlhoewel memoires uiteraard persoonlik van aard is, is ek van mening dat dit tog met ander gedeel kan word. Ek deel dit graag met die leser, want uit my vandag se gister is daar tog iets te leer vir môre.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louis+Claassens\" class=\"contributor-link\"\u003eLouis Claassens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louis Claassens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378824429731,"sku":"9781928530510","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530510_e5685825-051b-41b3-a837-182c333a4a5c.jpg?v=1776618467","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530510","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}