{"product_id":"9781928530565","title":"Inferno","description":"\u003cp\u003eInferno: Dante Alighieri is vertaal en verklaar deur Cas Inferno: Dante Alighieri is vertaal en verklaar deur Cas Vos. Cas Vos is 'n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in:\u003cbr\u003eDie goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wêreld se meesterstukke.\u003cbr\u003eSy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans.\u003cbr\u003eHierdie bundel is 'n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank 'n standaardwerk sal wees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eCas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Die Orde van die Goue Pen deur die Cordis Trust. Hy is vanaf 2004 - 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas. Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien.\u003cbr\u003eSy vertalings sluit in: Homerus se Ilias en Odusseia uit Grieks, Dante se La Divina Comedia uit Italiaans en Dante se Il Paradiso ook uit Italiaans.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dante+Alighieri\" class=\"contributor-link\"\u003eDante Alighieri\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dante Alighieri,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379476349091,"sku":"9781928530565","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530565_c7006530-9157-4463-b849-3c564625945d.jpg?v=1776618476","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530565","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}