{"product_id":"9781928530572","title":"`n Klein Wonderwerk","description":"\u003cp\u003eOnder die talle boeke met ‘n donkie as hoofkarakter, is Paul Gallico se A Small Miracle een van die mees bekoorlike. Dit is die roerende verhaal van ‘n Italiaanse oorlogswesie, Pepino, wie se liefde vir sy donkie, Violetta, en sy geloof in Sint Franciskus hom van Assisi na die Vatikaan in Rome neem. Gallico is veral bekend vir sy Dunkirk-verhaal, The Snow Goose.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNaòmi Morgan is ‘n bekroonde vertaler van kinderliteratuur. In 2015 is die Suid-Afrikaanse Vertalersvereniging se prys vir Uitnemendheid in die Vertaling van Kinderliteratuur aan haar toegeken vir Oskar en die pienk tannie en Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran. Haar vertaling en produksie van Antoine de Saint-Exupéry se Die Klein Prinsie het aan Chris van Niekerk Beste Vrystaatse Akteurtoekenning in 2017 besorg. Sy is hoof van die Franse Afdeling aan die Vrystaatse Universiteit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Paul+Gallico\" class=\"contributor-link\"\u003ePaul Gallico\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Paul Gallico","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379478544547,"sku":"9781928530572","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530572_1464ac55-a788-466e-90e3-c6cc11298a08.jpg?v=1776618480","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530572","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}