{"product_id":"9781928530619","title":"Antoinette Sê","description":"\u003cp\u003eStories is medisyne, die Lennon's van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as 'n storie 'n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe.\u003cbr\u003eHierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ''lees'' op die uitkyk vir reën en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas 'n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie stories, wat weekliks op RSG verskyn, is soos suikerklontjies. Sit een in jou sak, en vind jou eie Theefontein.”\u003cbr\u003e- Amoré Bekker - RSG\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antoinette+Pienaar\" class=\"contributor-link\"\u003eAntoinette Pienaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Antoinette Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379413958819,"sku":"9781928530619","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530619_425eac65-7034-4a8e-b456-f8eb9de115fe.jpg?v=1776618497","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530619","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}