{"product_id":"9781928530749","title":"Hoop - Siekwees en gesond word","description":"\u003cp\u003eHoop aan Siekes is 'n pragtige geskenk aan alle siekes. Dit is 'n lekkerleesverhaal en poog om hoop aan siekes te bring. Hoop met doelgerigte resultate uit kenners se oogpunte.\u003cbr\u003eOns leer vir Lisa ken in haar strewe tot 'n nuwe begin by die see wat ontwrig word deur nóg 'n siekte.\u003cbr\u003eSy val diep en laat die mense naby haar toe om haar te help. Daar is Pastoor Fourie met Bybelse genesing, Tiaan met kennis in eksistensiële sielkunde en “healing energy” en Magda met haar koppie tee en liefde. Daar is dominee Ben wat haar by die trap in die kerk optel. Almal is op haar pad geplaas om haar te help om genesing te vind.\u003cbr\u003eDit is 'n lang en eensame pad, wat makliker gemaak word deur haar sin vir humor. Stap saam met haar van siekwees tot oorwinning.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ciska+Tait\" class=\"contributor-link\"\u003eCiska Tait\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ciska Tait","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379384303779,"sku":"9781928530749","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530749_8ea293b1-126c-4e1a-bfef-fa85430c076c.jpg?v=1776618521","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530749","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}