{"product_id":"9781928530824","title":"Meer as woorde","description":"\u003cp\u003eCascione maak haar debuut met Meer as woorde. Dit ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe. Aan\u003cbr\u003edie einde van die bundel is daar vertalings uit Italiaans, haar derde taal, asook uit Engels en Spaans.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRina Cascione het haar professionele loopbaan, en die jare daarna, aan die kunste gewy. Sy het musiek op Stellenbosch studeer, met ’n verdere drie jaar oorsee, in Strasbourg en Genève. Sy het ’n B.A.graad, met onder andere kunsgeskiedenis, Frans en Duits by Unisa behaal. Met haar terugkeer het sy klavier en musiekgeskiedenis aan die Musiekdepartement van die Technikon in Pretoria (die huidige TUT) doseer en landwyd as musiekeksaminator vir Unisa opgetree. Sy het ook op die keuringspaneel van Unisa se Internasionale Klavierkompetsie gedien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rina+Cascione\" class=\"contributor-link\"\u003eRina Cascione\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rina Cascione","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379475333283,"sku":"9781928530824","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530824_a12933c5-6fb8-4596-ad9b-1cee1a860725.jpg?v=1776618534","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530824","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}