{"product_id":"9781928530848","title":"Vlug van die nag","description":"\u003cp\u003eIewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVlug van die Nag is 'n boeiende moordroman, met 'n asemrowende storie wat strek van die drang tot oorlewing, tot liefde, en die onselfsugtige begeerte om te beskerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+June+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eJune Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"June Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379472089251,"sku":"9781928530848","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530848_bb2d6d24-6db1-4e0f-81c9-6b9ae30560da.jpg?v=1776618542","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530848","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}