{"product_id":"9781928530985","title":"Huil van die Naguil","description":"\u003cp\u003eWanneer die Naguil huil, glimlag Mördare, die gevreesde moordenaar, wrang en trek sy swart leerhandskoene hoër teen sy gewrigte op. Sy skadu glip ongemerk tussen die swart skynsel van die bome deur - al langs die rivier af tot by sy slagoffer op die oewers van die Vaalrivier.\u003cbr\u003eSou die roep van die Visarend, die brul van die Leeu en die lag van die Hiëna, Mördare terselfdertyd ook die prooi van die Jagluiperd maak die nag toe hy sy verterende hart in die hunkering na liefde verloor het?\u003cbr\u003e'n Moordroman gevul met gril-sensasie en die onbevredigende behoefte om bemin te word -\u003cbr\u003e'n toonbeeld van haat, misleiding en eweneens die smagting na erkenning en liefde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+June+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eJune Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"June Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376539943075,"sku":"9781928530985","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781928530985_c0aea703-9aa9-48d6-99b1-cc083f7b8200.jpg?v=1776618574","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781928530985","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}