{"product_id":"9781990915178","title":"Ter wille van oorlewing, ideologie en geld","description":"\u003cp\u003eJohannes D. Froneman se boek Ter wille van oorlewing, ideologie en geld handel oor die geskiedenis van die Afrikaanse joernalistiek, ŉ ontwikkelende storie wat lewenskragtig op soveel plekke en maniere ontplooi. Hierdie boek - ŉ eerste in Afrikaans - vertel iets daarvan deur op verskeie belangrike temas te fokus. Dit is nie ŉ omvattende geskiedenis van die massamedia nie, maar bied wel interessante perspektiewe wat die rykheid van die Afrikaanse joernalistiek oopbreek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek is gemik op jonk en oud, op jong joernaliste én diegene wat as joernaliste of mediagebruikers ŉ stuk van dié geskiedenis beleef het. Uiteindelik vertel dit die verhaal van hoe die Afrikaanse joernalistiek gehelp het om ŉ taal en ŉ betekenisvolle leefwêreld te skep.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek is in sagteband, op glanspapier gedruk en bevat ŉ groot aantal volkleurfoto's van koerante, tydskrifte en mediamense op die 340 bladsye.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johannes+D.+Froneman\" class=\"contributor-link\"\u003eJohannes D. Froneman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johannes D. Froneman,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382931603619,"sku":"9781990915178","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781990915178_ae90f97a-459a-4583-b59c-e2ab25fa2a7d.jpg?v=1776619324","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781990915178","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}