{"product_id":"9781991237095","title":"Ek bid vir jou","description":"\u003cp\u003eEk Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.\u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Kindervriendelike formaat: 254 mm x 245 mm\u003cbr\u003e• 32 pp\u003cbr\u003e• Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies\u003cbr\u003e• Opregte en eenvoudige gebede\u003cbr\u003e• Fonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jean+Fischer\" class=\"contributor-link\"\u003eJean Fischer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Frank+Endersby\" class=\"contributor-link\"\u003eFrank Endersby\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jean Fischer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381268758691,"sku":"9781991237095","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991237095_a5dd26bc-f855-4263-9e54-4de48bee1860.jpg?v=1776619688","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991237095","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}