{"product_id":"9781991237293","title":"Verklarende Studiebybel 1933\/1953 Vertaling Egte Leer Heuning","description":"\u003cp\u003eDie Verklarende Studiebybel is 'n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933\/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eUnieke kenmerke en eienskappe sluit in:\u003cbr\u003e• Teks van die 1933\/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans\u003cbr\u003e• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek\u003cbr\u003e• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat 'n algemene oorsig bied oor die hele Bybel\u003cbr\u003e• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken\u003cbr\u003e• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom\u003cbr\u003e• Volkleurkaarte\u003cbr\u003e• 9-punt-lettergrootte\u003cbr\u003e• Egte leer omslag (beperkte uitgawe), met kontemporêre kleur en ontwerp\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+1933-1953+Vertaling\" class=\"contributor-link\"\u003e1933-1953 Vertaling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"1933-1953 Vertaling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378252103843,"sku":"9781991237293","price":1299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991237293_dc6a637a-3cbf-423c-b8e6-4642aa3d9090.jpg?v=1776619713","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991237293","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}